- Lives in Rayton
- From Cape Town
- Country South Africa
- Studied High School at
- Female
- 09/14/1964
- Followed by 23 people
Recent Updates
- Lekker slaapLekker slaap0 Comments 0 Shares 8 ViewsPlease log in to like, share and comment!
-
-
- Joh 10v27
My skape luister na My stem
Ek ken hulle en hulle volg My
Om reg te luister , is om nie net te hoor nie, maar om te hoor en te doen.
Oop ore vir die stem van die Here is gelyk aan onvanklike lewens en so kry God die eer.
Hoor en doen vandag die regte dinge wat Heilige Gees vir jou sê om te doen.
Amen
#faith
Joh 10v27 My skape luister na My stem Ek ken hulle en hulle volg My Om reg te luister , is om nie net te hoor nie, maar om te hoor en te doen. Oop ore vir die stem van die Here is gelyk aan onvanklike lewens en so kry God die eer. Hoor en doen vandag die regte dinge wat Heilige Gees vir jou sê om te doen. Amen #faith0 Comments 0 Shares 13 Views - Leef Heilig!
Rom 6v14-14
Stel elke deel van julle liggaam in diens van God as werktuig om te doen wat God wil. Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie.
Kinders van die Here mag nie toelaat dat n enkele ligaansdeel ooit in diens van die sonde staan nie.
Hulle behoort volkome aan God toegewy te wees.
Hulle behoort hulle hele lewe vir God te gee en die dinge te doen wat Hy in Sy woord van hulle vra
As jy gewillig is om elke deel van jou liggaam in diens van God te stel,sal Hy deur Sy Gees wat in jou woon, jou help om heilig te lewe.
#faithLeef Heilig! Rom 6v14-14 Stel elke deel van julle liggaam in diens van God as werktuig om te doen wat God wil. Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie. Kinders van die Here mag nie toelaat dat n enkele ligaansdeel ooit in diens van die sonde staan nie. Hulle behoort volkome aan God toegewy te wees. Hulle behoort hulle hele lewe vir God te gee en die dinge te doen wat Hy in Sy woord van hulle vra As jy gewillig is om elke deel van jou liggaam in diens van God te stel,sal Hy deur Sy Gees wat in jou woon, jou help om heilig te lewe. #faith0 Comments 0 Shares 18 Views -
-
-
-
More Posts