Joh 10v27

My skape luister na My stem
Ek ken hulle en hulle volg My

Om reg te luister , is om nie net te hoor nie, maar om te hoor en te doen.
Oop ore vir die stem van die Here is gelyk aan onvanklike lewens en so kry God die eer.

Hoor en doen vandag die regte dinge wat Heilige Gees vir jou sê om te doen.

Amen
#faith

Joh 10v27 My skape luister na My stem Ek ken hulle en hulle volg My Om reg te luister , is om nie net te hoor nie, maar om te hoor en te doen. Oop ore vir die stem van die Here is gelyk aan onvanklike lewens en so kry God die eer. Hoor en doen vandag die regte dinge wat Heilige Gees vir jou sê om te doen. Amen #faith
0 Comments 0 Shares 13 Views