user avatar
Rapport
@RapportSA
Toonaangewende Suid-Afrikaanse Sondagpublikasie LEES HIER: linkstre.am/Rapport
Johannesburg
Joined February 2010
Posts
  • user avatar
    Yvette Montalbano van Sunward Park in Boksburg sê sy het lank en hard gedink en glo die EFF, waar sy vandeesweek aangesluit het, die beste toekoms vir haar en haar kinders kan gee. Sy is oortuig sy sal in vanjaar se verkiesing vir Julius Malema se party stem.
    00:00
  • user avatar
    Rapport is the first newspaper to reject government's lockdown regulations. Here we explain why. #LockdownSA
  • user avatar
    Tito Mboweni se gunstelinghotel in die Magoebaskloof moes amper 90% van sy swart werknemers sonder betaling huis toe stuur omdat die wit eienaar nie vir die regering se finansiële hulpskema kwalifiseer nie. #SondagInRapport
  • user avatar
    Boerderye wat “te wit” is, gaan voortaan nie meer toegelaat word om na Brittanje en die Europese Unie (EU) uit te voer nie, ingevolge nuwe regulasies wat die regering stil-stil ingestel het.
  • user avatar
    ’n Oos-Randse sakeman en sy gesin sê hulle leef in vrees sedert die polisie verlede Vrydag by hul huis en sakepersele ingestorm het vir ’n skynbaar ongegronde (en uiteindelik vrugtelose) klopjag.
    00:00
  • user avatar
    By die nuwe Sol-Tech-kampus in Monumentpark, Pretoria, timmer en sweis 1800 ambagstudente vir hulle ‘n toekoms oop. Dié nuwe kampus sê vir jong mense daar’s vir julle werk, ’n toekoms in Suid-Afrika, sê Paul van Deventer. @solidariteit @SolidariDirk #SondagInRapport
    00:00
  • user avatar
    Hierdie is bier, nie sap nie. Brou jou eie pynappelbier met skop.
    00:00
  • user avatar
    On Wednesday the @MYANC accused Rapport of peddling misinformation and dividing the nation. The @SAEditorsForum today issued a statement expressing its concern about the ANC's attack on Rapport. Full text below.
  • user avatar
    Karen Burger, ’n direkteur in die departement van internasionale betrekkinge, het verskeie prominente Afrikaners bearbei om die ‘Nie in ons naam’-verklaring te onderteken. 🔗Lees meer deur die skakel in ons bio.
  • user avatar
    André de Ruyter se bewerings oor korrupsie by Eskom is gegrond op ‘n wydlopende private ondersoek wat die afgelope maande met befondsing van donateurs gedoen is. Nie een nie, maar twee kabinetslede, word glo by die ondersoek betrek.
    00:00
  • user avatar
    “Moenie dat ander ouens vir jou vertel dis nie great om ’n Afrikaner te wees nie. Ek is onbeskaamd trots daarop,” sê Louis van der Watt, uitvoerende hoof van die eiendomsontwikkelaars Atterbury wat die Mall of Africa gebou het, aan Hanlie Retief in Sondag se Rapport.
    00:00
  • user avatar
    Die Amerikaanse regering eis dat die ANC die sing van “Kill the Boer” onomwonde veroordeel én plaasmoorde tot ’n prioriteitsmisdaad verklaar, sê dr. Corné Mulder, VF Plus-leier, nadat hy die afgelope week met senior Withuis-amptenare vergader het.
    00:00
  • user avatar
    Schalk Coetzee en sy vrou, Lana, is geskop, geslaan en met kookwater gemartel, maar dít gaan hulle nie keer om weer te boer nie. In môre se Rapport. Foto: Elizabeth Sejake
  • user avatar
    Rainer Dixel (82), ‘n afgetrede meganiese ingenieur wat vroeër vir ‘n vulstasie slaggate reggemaak het, het besluit om ook sy straat in Bryanston se gate met koue asfalt te vul.
    00:00