Pinned
PODSENDING
WerfNet: Goeie mense, goeie werk.
WerfNet is meer as net ʼn werwingsmaatskappy; dit is jou vennoot in die werwingsproses. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Dané Visser, direkteur van WerfNet, oor die belangrikheid van aanstellings op meriete. WerfNet








