⛶Die Woord vir Donderdag 9 April 2026
Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Hooglied 3:1
Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie.
Psalm 121:5-6
| 1 Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie. |
| 2 Ek het opgestaan en in die stad rondgegaan op die strate en die pleine, en hom gesoek wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie. |
| 4 Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. |
| 5 Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. |
| 6 Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. |
| 7 Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. |
| 2025-05-31 | Wanted: Editors for Irish Gaelic, Romanian, Vietnamese |
| 2025-01-08 | eBooks for The Word 2025 |
| 2025-01-08 | The Word 2025 for Greek Available! |