vrye
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vry | vry, vrye | vrys | |
| Vergrotend | vryer | vryers | ||
| Oortreffend | vryste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| vrye | vryes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die vryste | |||
- Attributiewe vorm van vry; nie gevangene of onder iemand se beheer nie; nie meer besig met iets nie.
- Dis jou vrye keuse of jy dit wil doen of nie.
- Sannie lees graag in haar vrye tyd.
- «Vrye teuels gee.»
- Iemand laat maak soos hy/sy wil.
| Vertalings: vrye | |||
|---|---|---|---|