Gaan na inhoud

Pune

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Pune
(Poona)
पुणे

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Maharashtra
 Koördinate 18°28′N 73°47′O / 18.467°N 73.783°O / 18.467; 73.783
 Stigting 8ste eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 109,69 vk km
 Hoogte bo seevlak 560 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 3 337 481
 - Bevolkingsdigtheid 7 214/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 273 211
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Mohansingh Rajpal
 Amptelike webwerf pmc.gov.in

Pune (Marathi: पुणे, voorheen Poona) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Maharashtra. Die stad lê in die weste van die land. Pune het 'n bevolking van 3 337 481 en is die 7ste grootse stad in Indië.

Sport

[wysig | wysig bron]

Pune beskik met die Maharashtra-krieketverenigingstadion en die Nehrustadion oor twee belangrike toetskrieketstadions. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. In Pune is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, asook die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2023 aangebied.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pune.
  • (en) Toerisme-inligting oor Pune op Wikivoyage
  • (en) (mr) Amptelike webwerf
  • (en) "Pune". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Junie 2023.